William Wellman Jr.
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Wellman Jr. | |
Geboorte | 20 Januarie 1937 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Wellman Jr. (gebore 20 Januarie 1937) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Born Losers (1967), It Lives Again (1978), en Wild Bill: Hollywood Maverick (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: Macumba Love
- 1961: Like Father, Like Son
- 1963: A Swingin' Affair
- 1965: A Swingin' Summer
- 1965: Winter A-Go-Go
- 1967: The Born Losers
- 1978: It Lives Again
- 1980: Image of the Beast
- 1981: Brother Enemy
- 1983: The Prodigal Planet
- 1986: The Return of Billy Jack
- 1995: Wild Bill: Hollywood Maverick
- 2012: Wings: Grandeur in the Sky
- 2017: Made in Hollywood: The World of William Wellman
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Victor Fleming: Master Craftsman
- 2012: Restoring the Power and Beauty of Wings