Dustin Demri-Burns
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dustin Demri-Burns | |
Geboorte | 11 Julie 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dustin Demri-Burns (gebore 11 Julie 1978) is 'n Britse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Alan Partridge (2013) en in die televisiereekse Cardinal Burns (2012), GameFace (2017), en Stath Lets Flats (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Alan Partridge
- 2019: Tales from the Lodge
- All My Friends Hate Me
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Cardinal Burns
- 2014: Bafta's 60 Seconds With...
- 2015: Drunk History: UK
- 2017: GameFace
- 2017: Urban Myths
- 2018: Stath Lets Flats
- 2018: Dave's Advent Calendar
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2019: Island of Dreams