Gaan na inhoud

Benji Gregory

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Benji Gregory
Geboortenaam Benjamin Gregory Hertzberg
Geboorte 26 Mei 1978
Encino, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 13 Junie 2024 (op 46)
Peoria, Arizona, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Alma mater Academy of Art University
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1984–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benji Gregory (26 Mei 1978 - 13 Junie 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jumpin' Jack Flash (1986) en Once Upon a Forest (1993), en in die televisiereekse Amazing Stories (1985) en ALF (1986).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1986: Jumpin' Jack Flash
  • 1993: Once Upon a Forest

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1985: Amazing Stories
  • 1986: ALF
  • 1988: Fantastic Max
  • 1988: Fox's Fun House

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1987: Alf Loves a Mystery

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]