Ons speletjiekeuses vir Julie

Daar kom elke maand ’n magdom nuwe speletjies na Play. Om jou te help om dié te vind waaroor jy mal sal wees, deel ons – die Play-redakteurs – ons onlangse gunstelingvrystellings. Ons Kollig-titel is ’n speletjie wat ons harte gewen het met pragtige visuele elemente, intuïtiewe speluitleg of doodgewone eenvoudige pret – ons weet jy sal van ons keuse van die maand hou.
Julie se kollig
Star Wars: Hunters™
Zynga
Inprogram-aankope
4,6
34,3 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Pak die stryd met gebruik van die Mag aan in reusagtige 4-teen-4-gevegte waarin net die sterkstes oorleef. Waar jy in ’n gladiatorsoort arena in die dieptes van die planeet Vespaara gegooi is, sal jy op jou span Jagters moet staatmaak om die optimale aanvallende strategie te koördineer en ’n oorwinning te verseker.
Van Stormtroepe tot androïede en Wookies is daar ’n diverse versameling Jagters wat jy kan probeer wat elkeen ’n unieke stel vaardighede het om die deurslag in die geveg te gee. ’n Ikoniese klankbaan en bekende agtergronde voer jou mee tot in die Star Wars-wêreld en maak hierdie multispeler-arenaskieter hope pret vir almal wat die reeks geniet.
Of dit ons vermaak, kalmeer, bang gemaak of getoets het, hierdie Hoogtepunte is ’n versameling van ons gunstelingspeletjies hierdie maand.
Vir diegene wat van die alternatief hou, bied die Indie-hoogtepunteversameling hierdie maand se beste nuwe Indie-speletjies op Play aan.
Wonder jy waarna jy in die volgende paar maande kan uitsien om te speel? Blaai deur ons Voorafregistrasieversameling en sluit aan vir eksklusiewe byvoordele en bonusse.