WhatsApp Business

Inprogram-aankope
4,4
13,8 m resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

WhatsApp Business deur Meta

WhatsApp Business stel jou in staat om ’n saketeenwoordigheid op WhatsApp te hê, doeltreffender met jou kliënte te kommunikeer, en help jou om jou besigheid te laat groei.

As jy afsonderlike besigheid- en persoonlike foonnommers het, kan jy beide WhatsApp Business en WhatsApp Messenger op dieselfde foon installeer en dit met verskillende nommers registreer.

Behalwe die funksies beskikbaar in WhatsApp Messenger, sluit WhatsApp Business in:

• BESIGHEIDSPROFIEL: Skep ’n profiel vir jou besigheid om jou kliënte te help om waardevolle inligting te kry — soos jou webwerf, ligging of kontakinligting.

• BESIGHEIDSBOODSKAPPE: Wees meer deelnemend vir jou kliënte deur wegboodskappe te gebruik om aan te dui wanneer jy weg is. Met ’n groeteboodskap stuur jy ’n inleidende boodskap aan jou kliënte wanneer hulle die eerste keer ’n boodskap aan jou stuur.

• LANDLYN/VASTE-NOMMER-ONDERSTEUNING: Jy kan dit met WhatsApp Business met ’n landlyn- (of vaste) foonnommer gebruik. Dan kan jou kliënte boodskappe aan jou stuur met daardie nommer. Met verifikasie kies jy die “Bel my”-opsie om die kode via ’n foonoproep te ontvang.

• LAAT LOOP BEIDE WHATSAPP MESSENGER EN WHATSAPP BUSINESS: Jy kan beide WhatsApp Business en WhatsApp Messenger op dieselfde foon gebruik, maar elke toepassing moet sy eie unieke foonnommer hê.

• WHATSAPP WEB: Jy kan doeltreffender op jou kliënte reageer direk van jou rekenaar se webblaaier.

WhatsApp Business is bo en behalwe WhatsApp Messenger gebou. Dit sluit al die funksies in waarop jy vertrou, soos die vermoë om multimedia, gratis oproepe*, gratis internasionale boodskappe*, groepgesprekke, vanlynboodskappe en veel meer te stuur.

*Datakostes sal dalk geld. Kontak jou diensverskaffer vir besonderhede.

Let wel: Sodra jy gesprekrugsteun van WhatsApp Messenger na WhatsApp Business herstel, sal jy dit nie meer kan terugherstel na WhatsApp Messenger nie. As jy wil teruggaan, raai ons jou aan om die WhatsApp Messenger-rugsteun op jou foon na jou rekenaar te kopieer voordat jy begin om WhatsApp Business te gebruik.

---------------------------------------------------------
Ons is altyd opgewonde om van jou te hoor! As jy enige terugvoer, vrae of bekommernisse het, e-pos ons by:


smb@support.whatsapp.com (mailto:smb@support.whatsapp.com)


of volg ons op Twitter:


http://twitter.com/WhatsApp
@WhatsApp
---------------------------------------------------------
Opgedateer op
10 Jul. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,4
13,6 m resensies
Umar Abdul
02 Julie 2024
Oumaru madugu Bv CD zgnc Fvb
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Seenu Pahadi
24 Junie 2024
seenus Pahari
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Jibran Qureshi
12 Mei 2024
Jebranwureshe
13 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

• Increased the length of Status videos and audio up to 60s
• You can set default HD quality by going to Settings > Storage and data > Media upload quality
• Sticker search now includes results from GIPHY


These features will roll out over the coming weeks. Thanks for using WhatsApp!